
#SlatDieSport 26/5/2022
Loading player...
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die Besturende Direkteur van Cosmo Industrial gesels oor die jaarlikse Cosmo Run wat oppad is asook met Heinrich Badenhorst van Hoërskool Menlopark in Pretoria wat onlangs verkies is om vir die Protea Krieketspan (Senior mans dowe span) uit te draf in die Wêreldbeker. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.