
Dr Ivan Meyer - die Wes-Kaapse provinsiale minister van landbou
Loading player...
Dr Ivan Meyer - die Wes-Kaapse provinsiale minister van landbou, woon vanjaar vir die eerste keer Graan SA NAMPO Oesdag by. Dane Beisheim het die volgende onderhoud met hom gevoer.