
Die storie agter "Boer dat dit bars!"
Loading player...
OFM se tema by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag was "Boer dat dit bars!". Dis 'n gewilde gesegde by Charl Saunderson, wat weekliks sy reed en motivering op die Agri-Uur met John Deere deel. Yolanda Maartens het met hom gesels om te hoor waar die gesegde vandaan kom.