
'n besige twee dae vir GraanSA NAMPO Oesdag 2022
Loading player...
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Du Toit Wessels, Assistentbestuurder: Bemarking en organiseerder van Graan SA se NAMPO Oesdag.
Hulle gesels oor hoe dinge was die afgelope twee dae. Dinge is aan die gang en lekker besig by vanjaar se Nampo.
Hulle gesels oor hoe dinge was die afgelope twee dae. Dinge is aan die gang en lekker besig by vanjaar se Nampo.