
Dr. Pieter Taljaard, HUB Graan SA, se raad aan #NAMPO2022 besoekers
Loading player...
Dr. Pieter Taljaard, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, sê dis ongelooflik om weer die buitelugskou te kan aanbied. Hy het ook heelwat raad vir besoekers om die meeste uit hul NAMPO-ervaring te put.