
LEEF! - Gerda Kriel - Kliniese sielkundige
Loading player...
23.05.2022 - Gerda Kriel is n kliniese sielkundige in Somerset-wes en haar werk fokus is tieners en volwassenes . Sy stel belang in trauma en om n holistiese benadering te volg by die behandeling van geestestoestande.. hierdie maand fokus sy op Tiener geestesgesondheid. en vandag fokus sy op gesonde tiener geestesgesondheid.