
Mid-Môre met Mike | Huldeblyk aan Dawie de Villiers
Loading player...
Die voormalige Springbok-rugbyspeler en oudminister, Dawie de Villiers is op die ouderdom van 81 oorlede op 23 April. Mid-Môre aanbieder, Mike Potgieter onthou dié legende.