
Estie Schreiber gesels oor BIO-STRATH en die gesondheid van jou kind.
Loading player...
My kind wil nie eet nie! My kind sukkel om te konsentreer! Wat kan ek doen om my kind te help, en eksamen tyd is om die draai? Die produk waaroor ons gaan gesels is BIO-STRATH. Dit is beskikbaar in stroop of tablet vorm by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en ook by Dis-Chem. Vir meer inligting besoek die webtuiste by www.bio-strath.co.za, of stuur ‘n e-pos na info@sanatural.co.za.