
Parapleeg-driekampatleet Alwyn Uys gesels oor sy outobiografie
Loading player...
Tydens hierdie aflewering deel parapleeg-driekampatleet Alwyn Uys sy getuienis en vertel meer oor sy outobiografie, Ongeskonde. Louise Viljoen deel wenke oor hoe om as gesin tyd saam met God deur te bring.