
#OFMDankieDonderdae - Boervrou bemagtig met naaldwerk
Loading player...
Op ‘n plaas in die Bo Karoo is Lynette van der Merwe hard besig met naaldwerk, want nie net dis haar passie nie, sy het ook Pramberg Quilting op die been gebring om ander vroue te bemagtig…