
Podlitiek: Beleggers gelok, ANC gehok en Poskantoor voor stok
Loading player...
In die week se episode word daar gesels oor Ramaphosa se pogings om beleggings te lok, die ANC se finansiële moeilikheid en die sukkelende Poskantoor.