Boekkeuse - 16 Mar 2022
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons fokus vandag is op die digkuns, twee digters, De Waal Venter met sy bundel, Vrugbeginsel, en Thomas Deacan se laaste bundel, Minjonet – Bitterbos wat enkele weke na sy dood verskyn het.