
Vier-dag werksweek? RAiN doen dit reeds
Loading player...
Tydens die Covid-19 pandemie het baie ondernemings wat kon, hul personeel tuis laat werk en ook hul bedrywighede aangepas, hetsy met ‘n verkorte werksweek of fleksie-ure. RAiN is die eerste ouditfirma in Suid-Afrika wat nou ‘n vier-dag werksweek implementeer. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met oudit bestuuder, Zelda Standing, gesels.