
Estie Schreiber praat oor die delikate balanse van die liggaam en A.Vogel se Multiforce
Loading player...
Estie Schreiber praat oor die delikate balanse van die liggaam en hoe die PH balans kardinaal is tot elke sel se gesondheid. Die produk waaroor ons vandag gesels is A.Vogel se Multiforce. Dit is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en ook Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za en gaan besoek gerus ook ons Facebook blad, daar is hope inligting en luisteraars kan direk met ons kommunikeer vanaf Facebook, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za