
Die voormalige Mejuffrou Namibië, Nadja Breytenbach, het met Kosmos 94.1 gesels oor geestesgesondheid
Loading player...
Die afgelope tyd het ons gereeld in die nuus gesien van mense wat hulle eie lewe geneem het. Die voormalige Mejuffrou Namibië, Nadja Breytenbach, wat 'n plaaslike sielkundige is het met Kosmos 94.1 gesels oor geestesgesondheid. Klik op die skakel om na die gesprek te luister.