
Manna uit die ‘Sepie’ Hemel! Deel 2
Loading player...
Ons sluit vanjaar af deur steeds terug te kyk op die grootste storielyne van die jaar. In vyfde episode val die kollig op Binnelanders en Suidooster wanneer Renaldo Schwarp met Germandt Geldenhuys en Dean-John Smith gesels oor hul karakters se skok-oomblikke en ‘n liefdesdriehoek wat almal aan die gons gehad het. Wat ’n jaar vir sepie-kykers!