
"Daar is nie 'n mooi manier om hierdie stories te vertel nie" - verkragting op die kleinskerm
Loading player...
Storielyne rondom geslagsgeweld en verkragting is geensins n nwue verskynsel nie. Oor die jare het verskeie sepies hierdie onderwerp uit verskeie invalshoeke onder die soeklig geplaas. Kassie-Kuiers se Renaldo Schwarp gesels met Soné Combrinck, uitvoerende vervaardiger van Getriud met Rugby oor hulle onlagse storielyn. Op Seer se Spoor se Ernusta Maralack gesels ook saam oor hoe bes om hierdie gruweldade vir die kleinskerm vas te vang.