
Dag 1 van ons Bid vir jou kind-week met Jolene Conradie
Loading player...
Dag 1 van ons Bid vir jou kind-week fokus ons op EMOSIONELE BESKERMING. Anton en Rouchelle het tydens Ontbyt (6-9am) gesels met Joelene Conradie, kliniese sielkundige oor wenke hoe ons, ons kinders emosioneel kan beskerm en voorberei vir die nuwe skooljaar.