
Zantie Swanepoel - 12 Jan 2022 - Gees of die Vlees
Loading player...
God stel in elke deel van ons lewens belang. Ons kan Hom ook met elke een van daardie 'details' vertrou! As dinge verkeerd loop, moet ons weet Hy is ook daar saam met ons, en Hy sien die groter beeld. Hoe ons reageer is ons keuse.