
Zantie Swanepoel - 5 Jan 2022 - Die Here Herstel
Loading player...
God het ons onvoorwaardelik lief. Hy is in beheer, nie ons nie! Ons het 'n roeping en Hy sal ons op ons pad bring as ons in Hom vertrou! Ons het dalk nie 'n plan nie en dalk huig ons na asem, maar weet - God is daar!