
#OFMDankieDonderdag - Jan Cloete
Loading player...
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… Jan Cloete, hoof uitvoerende beampte van Gariep Pecans verduidelik hoe ‘n groep pekanneutboere in die Jacobsdal-omgewing hande gevat om hul eie pekanneutprodukte te verpak, te verwerk en uit te voer….