
#OFMDankieDonderdag - Christelle van der Merwe
Loading player...
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… “Wat doen boervroue heeldag?” As jy ook wonder, luister gou na Christelle van der Merwe, ‘n boer se vrou uit die Fauresmith-omgewing, se verduideliking…