
LEEF! - Kath Kenyon - ASDAN leerprogram vir kinders met spesiale behoeftes
Loading player...
08.11.2021 - In #LEEF gesels Liomee met Kath Kenyon oor die ASDAN leerprogram vir kinders met spesiale behoeftes. Kath is van Learning Kat Remedial Teaching en het haar eie spesialis skool.