
Podlitiek: Munisipale verkiesings – alles en nog wat!
Loading player...
Die week se episode van Podlitiek is daar nie die gebruiklike fokus op drie verskillende nuusstories nie, maar word daar eerder gefokus op die uitslae van die pas afgelope munisipale verkiesings.