
Werkplek-inentingsmandaat
Loading player...
Charleen de la Hunt, van 'n onafhanklike advokaatfirma, Innovation Legal, verduidelik of ongeënte mense in die werkplek toegelaat moet word, as dit die risiko verhoog om hul medewerkers te besmet. Sy verduidelik ook wat is die implikasies as infeksies in jou werkplek versprei en sy bespreek ook of 'n werkgewer kan aandring dat hul werkers die inenting kry.