
#OFMFamilieFokus - Beroerte bewusmaking in November
Loading player...
Beroertes is die grootste oorsaak van gestremdheid in Suid-Afrika en meer as 400 Suid-Afrikaners ly daagliks aan 'n beroerte. Yolanda Maartens gesels met Simone Pretorius Suid-Afrikaanse Fisioterapie Vereniging in die Vrystaat.