
#OFMDankieDonderdae - James Faber
Loading player...
James Faber, wie boer by Barkly-Wes, is welbekend vir sy jarelange diens by die Rooivleisprodusente organisasie en is ook vroeër by hul jaarkongres as nuwe nasionale voorsitter verkies. Hy deel die volgende raad…