
#OwnYourLife: Nuutste syfers na die Vooma naweek en die totale gevaksineerde individue
Loading player...
Die Good Morning Breakfast se Margaret Whitfield het met Dr Hennie Smith, hoof van die Covid-19 hoësorg eenheid by Universitas Hospitaal gepraat aangaande die huidige situasie en syfers met betrekking tot die vaksineërings program