
Oor troupande en troupante
Loading player...
Die troupant is ʼn wonderlik veelkleurige voël wat inheems aan Afrika is. As jy Krugerwildtuin toe gaan, sal jy hulle dikwels in die droeër mopaniegrasvelde aantref. Maar hoekom skryf ons “troupant” met ʼn ⟨t⟩, terwyl ʼn trouring – wat ook ʼn “troupand” genoem word – met ʼn ⟨d⟩ geskrywe word? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van die voëlnaam en oor die onderskeid.