
Christine Louw gesels op Pinkstersondag met Lydia en Wilco Venter
Loading player...
Lydia en Wilco vertel hoe die Here hulle geroep het om in Kenia op Hom te fokus en hulle gawes te gebruik. Hulle vertel van die Kalenjen en die kinderhuis in Kenia.