
Platteland en stilte
Loading player...
Christine Ferreira gesels met kunstenaar Jacobus Silwer van die Silwerkuns Studio Fauresmith, Schalk Schoombie vertel meer oor die dorpie Rosendal in die Oos-Vrystaat. Winnie Nel van Stellenbosch gesels met ons oor oor hoe om die kuns van teenwoordig wees oftewel mindfulness te bemeester en Annelien Pienaar gesels oor haar jongste hartsprojek, ‘n resepteboek met die titel Vleis Die omvattende gids.