
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Slot Opsomming
Loading player...
Die Bokke het gewen en die Britse en Ierse Leeus huistoe gestuur stert tussen die bene en Hein en Cappie gesels met AP Cronjé oor die lesse wat geleer is deur die Wêreld Kampioene en die reeks in geheel.