
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 9: Bismarck du Plessis
Loading player...
Die Bokke het dit gedoen en alles kom nou af op n 3de en beslissende Toets en ons gesels met Bismarck du Plessis oor wat verwag kan word en wat hy sovêr van die reeks dink teen die Britse en Ierse Leeus.