
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Rassie Video & Tweede Toets Voorskou
Loading player...
Dit is tyd vir die manne om hul voorspellings te maak vir die 2de Toets tussen die Springbokke en Britse en Ierse Leeus, maar voor dit gaan hulle eers kyk na die "Rassie Video".