
Podlitiek: Rasklag, Olimpiese sportdrag en vertraagde stemdag
Loading player...
In die week se episode gesels Paul Maritz en Ernst van Zyl oor drie nuusgebeure wat hierdie week hul aandag getrek het, spesifiek die reuserasklag wat Solidariteit gister by die VN se komitee vir die uitwissing van rassediskriminasie ingedien het, die treurmare van die EFF se kant af jeens die Olimpiese span se kleredrag, en die amptelike kennisgewing dat die verkiesing uitgestel is.