
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 8: Heyneke Meyer
Loading player...
Ons gesels met voormalige Bok breier Heyneke Meyer in hierdie episode van Die Losgemaal met die Bokke wat rug teen die muur staan en 'n Britse en Ierse Leeus reeks wat moontlik op die spel is in die 2de Toets.