
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Eerste Toets Voorskou
Loading player...
Dit is Toets week en die Springbokke en Britse en Ierse Leeus is reg om mekaar aan te vat in die eerste van drie Toetse. Ons gesels met gereelde paneellid Jacques "Mier" Terblanche en Rapport rugby skrywer Hendrik Cronjé.