
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 6: Corné Krige
Loading player...
Hein en Cappie kuier saam met voormalige Bok Kaptein Corné Krige in hierdie episode van Die Losgemaal in ons reeks oor die Britse en Ierse Leeus en kyk terug na sy tyd teen hierdie toerspan asook na wat die Stormers Saterdag kan verwag.