
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 5: Jimmy Stonehouse
Loading player...
Jimmy Stonehouse kom loer in op Die Losgemaal en deel met ons sy gevoel oor die huidige Britse en Ierse Leeus toer en wat hy dink moet gebeur om hierdie reeks in Suid-Afrika se guns te swaai.