
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 3: Stefan Terblanche
Loading player...
Cappie en Hein verwelkom voormalige Haai en Springbok Stefan Terblanche, wat in 2009 teen die Britse en Ierse Leeus testaan gekom het, in ons derde episode van die reeks op Die Losgemaal. Kom beleef dit saam ons en hoor wat hy dink van die huidige toer.