Jou Mense My Mense 7 Julie
Loading player...
Kilner Park Sekuriteit het ‘n nuwe spanlid! ‘n Belgium Malinois genaamd Zena! Ja, ‘n hond! Ons het ‘n navraag gekry oor ‘n ‘training kit’ van Genesis K9 Group ter waarde van R3 000, vir Zena, om haar volledige toe te rus vir die groot verantwoordelikheid wat haar te wagte is as deel van ‘n groep mense wat wondere verrig ter wille van die veiligheid van ons gemeenskap.
GROOTfm 90.5 kon met behulp van donasies Zena se toerusting borg. Liewe span van KPS en Zena, mag julle van krag tot krag gaan deur Sy krag. Baie dankie vir dit wat julle vir ons gemeenskap doen, van sekuriteit tot liefdadigheid!