
#GROOTtrauma 09 Junie 2021 - Hoekom slaap belangrik is
Loading player...
Karel de Haas gesels oor die belangrikheid van slaap en hoe dit jou hormone kan beinvloed en Dr Pieter Snyman gesels oor 'n nuwe NPO organisasie wat hy op die been wil kry om mediese personeel te help met berading ens.