
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 1: Wynand Claassen
Loading player...
Op die vooraand van nog 'n Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika, het ons 'n paar eksklusiewe gaste genooi om hul menings te kom deel saam Hein en Cappie en in hierdie episode kuier ons met voormalige Bok Kaptein Wynand Claassen.