
Aftrede
Loading player...
Christine Ferreira gesels met neurowetenskaplike, dr Melodie de Jager, oor die moets en moenies van aftrede en die invloed van jou denke op dié nuwe lewensfase. Finansiële raadgewer en spirituele begeleier, Karin Beukes, gee raad oor hoe om aftrede op die regte manier te benader en Heleen van As vertel meer oor ‘n liefdadigheidsprojek vir Alzheimers-pasiënte.