
Kontreikuiers: Thabo Olivier oor sy indrukwekkende groentetuin en liefde vir Suid-Afrika
Loading player...
In hierdie week se episode van Kontreikuiers, gesels Cyril Viljoen met Thabo Olivier oor sy groentetuin en wat hy dink alle Suid-Afrikaners kan doen om die land 'n beter plek te maak.