
Zantie Swanepoel - 19 May 2021 - Die Pottebakker en die Klei
Loading player...
Wie is ons en Wie is God? God het my gevorm en gevul met als wat ek nodig het vir die lewe. Maar as dinge met my sleg gaan, wat gaan eintlik aan?