
Protea Boekhuis is op soek na opkomende illustreerders
Loading player...
In hierdie week se BoekHoek-insetsel gesels Renaldo Schwarp met Reon Erasmus van Protea Boekhuis oor hul opwindende 'Picture This'-kompetitisie.