
Eiendomspraaatjie met Brocor - 'n Laaste gedagte
Loading player...
In die slot van hierdie reeks hoor Cyril Viljoen vir laaste keer by AJ du Plessis van Brocor Property Group oor die belangrikse punte wanneer dit by eiendom koop en verkoop kom.