
Die omvang van dwelmmisbruik in ons skole
Loading player...
Christine Ferreira gesels met joernalis, Julian Jansen, oor sy nuwe boek Pa’s sonder seuns, Adrie Vermeulen van SANCA vertel oor die omvang van dwelmmisbruik in ons skole en Florien Deysel, stigter van stigter van Queen Red Ant for Missing Persons A Division of Without A Trace Foundation wat onder meer nou saam met Missing Persons SA werk, gesels oor die werk van hierdie organisasie.