
Zantie Swanepoel - 24 Maart 2021 - Die Krag Van Gebed
Loading player...
Ons het vergeet hoe kragtig gebed kan wees, maar ons moet nou iets doen daaromtrend. Die vyand is besig en ons kan nie langer stil sit nie. Dis tyd dat ons ons plekke inneem.